Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Die oorwinning" by Travis Thrasher # Book PDF Kindle ePub Free

Die oorwinning

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die oorwinning
  • Author : Travis Thrasher
  • Release Date : January 26, 2013
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 814 KB

Description

Cory Brand, hoofligabofbalspeler, is bekend vir sy uitmuntende boflopies, maar in sy persoonlike lewe ly hy verskeie neerlae. Na jare van wilde partytjies en ’n roekelose lewe dwing ’n klag van dronkbestuur en skorsing uit die span hom terug na sy tuisdorp, Okmulgee, Oklahoma.

     Hy moet noodgedwonge die plaaslike juniorliga-span afrig en vir agt weke die Celebrate Recovery®-program bywoon, waar hy vir die eerste keer gekonfronteer word met herinneringe van sy pa se mishandeling – en die liefde wat hy agtergelaat het. Wat hy nie besef nie, is dat die pad na herstel wat hom aan al die pyn herinner ook die pad is na ware bevryding.

     DIE OORWINNING, gebaseer op die draaiboek van die fliek HOME RUN, is ’n roerende verhaal wat wys dat ware bevryding ’n werklikheid is.


Ebook Free Online "Die oorwinning" PDF ePub Kindle